Instant Web wish you a Merry Christmas | Wens u 'n geseënde Kersfees toe

  • Thursday, 24th December, 2020
  • 15:00pm

Ons waardeer en dit 'n voorreg is om jou in ons span te hê. Weet dat jy gespaar is om die nuwe jaar aan te pak met nuwe hoop, liefde en begrip vir wat die lewe in jou rigting gooi. Glo in jouself, jou menswees, die mense wat jou liefhet en bemin en sommer almal met wie jy in aanraking kom. Mag ons spesiale boodskap van liefde 'n geskenk wees aan jou en jou geliefdes.

Môre is die herdenking van Jesus se geboortedag en Christene oor die wêreld heen deel die heilige dag. Mag die dag vir jou ook spesiaal wees saam jou familie en ons is met u in ons gedagtes en spreek voorspoed en geluk oor u uit.

Kersfees is 'n tyd vir gee, vir lag, vrede, saamwees, familie, vriende, vreugde, dankbaarheid en wonderwerke. Geseënd is u.

 Geseende kersfees van InstantWeb

We just want to let you know that we appreciate you and are glad you are part of our team. Know that you are spared for another year to challenge life itself with hope, love and dearness. Believe in yourself, your humanity, the people who love and cherish you, and everyone else whose life you touch. Let our message be that of love to you and your family.

Tomorrow is the birth of Jesus and all Christians will celebrate this day. Enjoy this spirit of hope and happiness and share it with your family. Christmas is a time to give, lots of laughter, peace, togetherness, family, friends, happiness, thankfulness and lots of miracles. We wish you happiness and prosperity. Blessed are thee.

From the Instant Web team.

« Back